Ernst Roets eerste getuie in hofstryd tussen AfriForum en EFF oor ‘Kill the Boer’
Ernst Roets, hoof van Beleid en Aksie by AfriForum, was vandag die eerste getuie in die saak wat die burgerregteorganisasie teen Julius Malema en sy ondersteuners gemaak het oor die sing van die lied Kill the Boer, Kill the Farmer. Die saak is vir tien dae op die hofrol in die Gelykheidshof wat in die […]



