SAUK TV
SAUK is U alternatiewe Afrikaanse Media platform. Ons is nie deel van die ANC beheerde SABC nie en is ‘n protes platform teen die assimilasie en afbreking van minderhede in SA en Wêreldwyd. Raak betrokke en help om ons kultuur se oorlewing te verseker.
U kan elke maand ‘n klein bedrag skenk met Patreon
Alternatief kan U ook die adverteerders op ons blad ondersteun deur op die advertensies te kliek.
Indien U betrokke wil raak met hierdie loods program, kontak ons.
Baie Dankie
(Visited 195 times, 1 visits today)
