Forum Nuus: Munisipale kontrakteur wat riool stort afgedank danksy AfriForum se toetrede 15/06/2022

Danksy die AfriForum-tak in Ventersdorp is ’n kontrakteur van die munisipaliteit, wat onwettig riool gestort het, afgedank. Dié tak is ook met verskeie ander projekte besig waaronder die skoonmaak van die dorp. Sowat 15 ton vullis is in een maand weggery. Hulle is ook in die proses om kameras te installeer wat sal help om verskeie kriminele aktiwiteite te monitor en oortreders aan te keer.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.