Forum Nuus: Botaniese Tuin in Sasolburg met ambisieuse projek skoongemaak

AfriForum se taklede in Sasolburg laat letterlik nie die gras onder hul voete groei nie. Hulle het in drie maande met ’n ambisieuse grassnyprojek die Botaniese Tuin, wat ’n nes van kriminele aktiwiteite geword het, skoongemaak en omtrent 6 ha gras gesny. Die hoop is om dit binnekort weer ’n plek te maak waar gesinne veilig en lekker kan piekniek hou. Dié tak se ander bedrywighede sluit in die herstel van slaggate en samewerking met die SAPD om misdaad te bekamp.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.