Forum Nuus: AfriForum skenk bokse aan burgemeester van Ngwathe om kantoor te ontruim 03-03-2026

AfriForum het gister (2 Maart) bokse by Victoria de Beer, burgemeester van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, se kantoor gaan aflaai om haar en die res van die munisipaliteit se raad aan te moedig om hul kantore te ontruim. Dit volg ná die hof in Februarie beslis het dat dié munisipale raad moet ontbind en die provinsiale regering moet ingryp om die sukkelende munisipaliteit weer op koers te kry.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.