AfriForum en Nkosi Zweloxolo Stokwe van die AmaQwathi-kultuurgemeenskap het verlede week op die Prinses Emma Sandile Plaas in die Cala-omgewing in die Oos-Kaap die Nomakhosazana inheemseveldbok-inkubasieprojek met 21 Nguni-inheemseveldbokke afgeskop.
