Bloed en Vlees -Jo Black Acoustic Session.

Jo Black – Bloed en Vlees | Acoustic Session

Een aand op toer. Ek en die band. Sommer net musiek.

Ons het die kameras laat loop tydens ’n lekker jam session, en só het hierdie akoestiese weergawe van Bloed en Vlees ontstaan. ’n Oomblik wat ons weer herinner het hoekom ons so lief is om saam musiek te maak.

As die jaar lank geword het en jy voel jy het min oor: haal asem en byt vas. Dalk beteken dié song vandag weer iets nuuts vir jou.

🎧 Luister na Jo Black:

ERKENNINGS
Sang en akoestiese kitaar: Jo Black
Band: Estian – Bass
jason – Guitar
Jones – Drums
Liedjieskrywers: Jo Black / Christoph Kotze
Video editing: Mia Slabbert
Klankopname en vermenging: Ruan Mostert

VOLG JO BLACK
Facebook: Jo Black
Instagram: @joblack8

BESPREKINGS
Vocal Events
[email protected]
082 971 6507

Teken in op die kanaal en laat weet in die kommentaar wat dié song vir jou beteken.

#JoBlack #BloedEnVlees #AcousticSession

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.