SA-nuus616 Videos

Forum Nuus: AfriForum Sakenetwerk vereer ondernemings vir hul bydrae tot Afrikaans 08-05-2026
0
03:58

Forum Nuus: AfriForum Sakenetwerk vereer ondernemings vir hul bydrae tot Afrikaans 08-05-2026

AfriForum Sakenetwerk se eerste Tinteltong Toekennings vir 2026 is gister (7 Mei) by ’n glansgeleentheid in Pretoria aan ses ondernemings oorhandig. Hierdie toekennings gee erkenning aan ondernemings wat op hul eie manier bydraes tot Afrikaans maak. Soortgelyke geleenthede sal deur die loop van Mei in Mosselbaai, Kaapstad en Bloemfontein gehou word. Die wenners is soos […]
Malema gevonnis!
0
04:02

Malema gevonnis!

Agt jaar sedert die leier van die EFF, Julius Malema, skote in die lug afgevuur het voor ’n skare van 20 000 mense, is hy vandag uiteindelik in die Oos-Londense Landdroshof tot vyf jaar effektiewe tronkstraf gevonnis. AfriForum se hoofwoordvoerder van Gemeenskapsveiligheid, Jacques Broodryk, meen die vonnis wat landdros Twanet Olivier aan Malema opgelê het, bevestig […]
Forum Nuus: AfriForum herwin in Knysna om vulliskrisis te takel 13-04-2026
0
04:11

Forum Nuus: AfriForum herwin in Knysna om vulliskrisis te takel 13-04-2026

‘n Reusevulliskrisis is Knysna se voorland indien daar nie ‘n oplossing vir die huidige probleme met vullisverwydering gevind word nie. Die plaaslike oorlaaistasie vir huishoudelike vullis sukkel om voor te bly. AfriForum se herwinningsdiens is egter ‘n moontlike oplossing vir dié vullisprobleem.
Forum Nuus: AfriForum-buurtspan maak verskil in Knysna en omgewing 07-04-2026
0
02:13

Forum Nuus: AfriForum-buurtspan maak verskil in Knysna en omgewing 07-04-2026

AfriForum se Knysna-buurtspan maak reeds ’n reuseverskil om munisipale verval in Knysna en die omliggende gebied teen te werk. Dié span het al onder meer slaggate herstel, padtekens oorgeverf en openbare badkamers in Buffelsbaai herstel. Inwoners kan die herstel van ’n slaggat of die verf van padtekens borg. Besoek www.afriforumdienste.co.za om meer uit te vind.
Forum Nuus: AfriForum skenk polisiehond aan SAPD in die Wes-Kaap 02-04-2026
0
02:18

Forum Nuus: AfriForum skenk polisiehond aan SAPD in die Wes-Kaap 02-04-2026

AfriForum het ’n opgeleide polisiehond genaamd Bruno aan die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) se honde-eenheid in die Wes-Kaap geskenk. Bruno sal help om springstof, ammunisie en vuurwapens uit te snuffel. Daar is tans ’n tekort aan polisiehonde en met die skenking wil AfriForum die SAPD se hande sterker maak om misdaad te bekamp.
AfriForum staan op teen oprigting van Melgisedek-tentedorp in die Moot
0
05:10

AfriForum staan op teen oprigting van Melgisedek-tentedorp in die Moot

AfriForum het vandag (17 Maart 2026) in die Hooggeregshof in Pretoria verskyn in verband met ’n dringende aansoek om die hervestiging van honderde inwoners van die Melgisedek-gebou na ’n terrein in Gezina te stop. Die hof het na aanhoor van argumente uitspraak tot Donderdag voorbehou en die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit se onderneming gevra om enige […]
Forum Nuus: AfriForum en Laerskool Boerefort vat hande met herwinningsprojek 25-02-2026
0
02:09

Forum Nuus: AfriForum en Laerskool Boerefort vat hande met herwinningsprojek 25-02-2026

AfriForum en die Laerskool Boerefort in Pretoria het vandeesweek ’n herwinningsprojek by dié skool van stapel gestuur. AfriForum het herwinningspunte op die skoolterrein aangebring waar onder meer glas, papier, plastiek en metaal herwin kan word. Fondse wat uit die projek geïn word, sal aangewend word om AfriForum se buurtspanne verder uit te brei. Besoek www.afriforum.co.za […]
Forum Nuus: AfriForum gaan verskil in skole maak 16-02-2026
0
04:00

Forum Nuus: AfriForum gaan verskil in skole maak 16-02-2026

AfriForum se tweede streekskongres vir die jaar is die afgelope naweek in Bloemfontein gehou. AfriForum se rol as gemeenskapsbouers en hoe dié organisasie ’n verskil in skole maak, is hiertydens in die kollig geplaas. Forum Nuus het ook gaan aanklop by Henri Wilken, hoof van Hoërskool Jim Fouché, om uit te vind hoe AfriForum reeds […]
Forum Nuus: Gesamentlike landbouprojek lewer goeie oeste 28-01-2026
0
04:10

Forum Nuus: Gesamentlike landbouprojek lewer goeie oeste 28-01-2026

Die opkomende boerdery van die Bahurutshe Ba Ga Moiloa-stigting in die Mafikeng-distrik het pas begin om hul tweede oes van verskeie soorte groente van die lande af te haal. AfriForum het reeds verlede jaar die stigting bygestaan met die installasie van ’n sonkraggedrewe drupbesproeiingstelsel op hul plaas Jagersfontein om die boerdery se produktiwiteit, volhoubaarheid en […]
KLEIN BOEREMARK STALLETJIE GESTROOP DEUR MIGRANTE: Gratis huis, gesondheidsorg, ens. nie genoeg nie?
0
05:43

KLEIN BOEREMARK STALLETJIE GESTROOP DEUR MIGRANTE: Gratis huis, gesondheidsorg, ens. nie genoeg nie?

Voorbeeld van hoe Europeerse skynheiligheid die sosiale en gemeenskaplike vertroue vernietig…. Vandag se storie kom uit Hansel in die suid-ooste van Nederland, en is ‘n goeie voorbeeld van hoe Europa se skynheiligheid hul eie gemeenskaplike vertroue vernietig, deur dat hulle miljoene migrante invoer van die Derde Wêreld, wat nie dieselfde waardes as die Europeërs deel […]
Forum Nuus: AfriForum help Batlokoa Ba Mota-gemeenskap om volhoubare groentetuin te begin 10-12-2025
0
03:12

Forum Nuus: AfriForum help Batlokoa Ba Mota-gemeenskap om volhoubare groentetuin te begin 10-12-2025

AfriForum het vandeesweek opleiding aan die Batlokoa Ba Mota-gemeenskap naby Qwaqwa aangebied om inwoners te help met die vestiging van ’n volhoubare groentetuin. Die saadverskaffer Starke Ayres het die saad vir die aanvangsfase van die projek geskenk. Die groentetuinprojek volg ná AfriForum ook vroeër vanjaar dié gemeenskap gehelp het om ’n sonkragpomp by ’n boorgat […]
Forum Nuus: AfriForum Sakenetwerk se Paarl-tak gee wenke oor veiligheid
0
02:59

Forum Nuus: AfriForum Sakenetwerk se Paarl-tak gee wenke oor veiligheid

Die AfriForum Sakenetwerk se Paarl-tak het onlangs ’n sakeontbyt aangebied waartydens gassprekers, insluitend adv. Gerrie Nel van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, gesels het oor die talle veiligheidsuitdagings wat ondernemings trotseer en stappe wat gedoen kan word om meer bestand daarteen te wees.
Forum Nuus: Mtingwevu-gemeenskap meer selfstandig met AfriForum se hulp 25-11-2025
0
04:30

Forum Nuus: Mtingwevu-gemeenskap meer selfstandig met AfriForum se hulp 25-11-2025

AfriForum en Saai het met die kantoor van Nkosi Zweloxolo Stokwe en die Adopt-A-Village Landelike Voedselsekerheidsinisiatief hande gevat om ʼn saailingopleidingsessie vir die Mtingwevu-gemeenskap, naby Cala in die Oos-Kaap, aan te bied. Hierdie opleiding sal die gemeenskap in staat stel om self saailinge te groei en tot kommersiële boere te ontwikkel.
Forum Nuus: AfriForum help om Benoni se damme en mere skoon te maak 15-10-2025
0
04:29

Forum Nuus: AfriForum help om Benoni se damme en mere skoon te maak 15-10-2025

AfriForum, Homestead Helpers en Clean Projects is al ’n geruime tyd besig om indringerplante uit Benoni se damme en mere te verwyder. Die Homesteaddam was tot onlangs toe nog deurtrek van waterhiasinte, maar danksy dié organisasies is die indringerplant hier nou amper heeltemal uitgeroei. Daar is egter nog baie werk wat wag by ander damme […]
Forum Nuus: AfriForum veg vir behoud van Krugerwildtuin se naam 13-10-2025
0
01:26

Forum Nuus: AfriForum veg vir behoud van Krugerwildtuin se naam 13-10-2025

AfriForum het ’n petisie van stapel gestuur om die Krugerwildtuin se naam te behou. Dit volg ná ’n mosie van die EFF vir die verandering van dié park se naam onlangs in Mpumalanga se provinsiale wetgewer aanvaar is. Besoek www.houkruger.co.za om jou naam by AfriForum se petisie te voeg en ’n stokkie voor die EFF […]
AfriForum se spesiale “verjaarsdaggeskenk” vir Oom Paul
0
03:12

AfriForum se spesiale “verjaarsdaggeskenk” vir Oom Paul

AfriForum het vandag die 200ste herdenking van Paul Kruger se geboorte op 10 Oktober 1825 herdenk met ’n spesiale “verjaarsdaggeskenk” deur die beveiliging van die Kruger-monument op Kerkplein in die Pretoriase middestad te verbeter.
Forum Nuus: AfriForum verwelkom Malema se skuldigbevinding 01-10-2025
0
01:22

Forum Nuus: AfriForum verwelkom Malema se skuldigbevinding 01-10-2025

Julius Malema, leier van die EFF, is vandag in die Landdroshof in Oos-Londen skuldig bevind op vyf aanklagtes waaronder die afvuur van ’n vuurwapen in ’n beboude gebied sonder genoegsame rede. Dit volg nadat AfriForum in Augustus 2018 strafregtelike klagtes teen Malema aanhangig gemaak het ná ’n video die lig gesien het waarin hy, tydens […]