AfriForum se traumavrywilligers is regoor die land op hul pos om slagoffers van geweldsmisdaad en hul naasbestaandes te help. Daar is nagenoeg 250 mans en vroue wat opgelei is en by AfriForum se buurtwagte ingeskakel is wat kan intree wanneer dit die nodigste is.
