Dagbreek kraai koning in Dink of Sink – onvoorbereide debatskompetisie: (Universiteitsfinaal 2026)

Die manne van Dagbreek-koshuis in Stellenbosch het die afgelope naweek koning gekraai in AfriForum se Dink of Sink- onvoorbereide debatskompetisie vir universiteitstudente. Twee spanne van dié manskoshuis het mekaar die stryd aangesê in die finaal van dié rateltaai debatskompetisie.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.