Forum Nuus: AfriForum help Bahurutshe Ba Ga Moiloa-gemeenskap om meer selfstandig te word 20/11/2025

AfriForum en Saai het ’n sonaangedrewe drupbesproeiingstelsel op die plaas van die Bahurutshe Ba Ga Moiloa-stigting geïnstalleer. Kgosatsana (prinses) Gaongalelwe Moiloa het in 2024 reeds ’n aartappeloes van 200 sakke op hierdie plaas gelewer en die hoop is dat sy tot kommersiële boer sal groei.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.