Forum Nuus: AfriForum verwelkom Malema se skuldigbevinding 01-10-2025

Julius Malema, leier van die EFF, is vandag in die Landdroshof in Oos-Londen skuldig bevind op vyf aanklagtes waaronder die afvuur van ’n vuurwapen in ’n beboude gebied sonder genoegsame rede. Dit volg nadat AfriForum in Augustus 2018 strafregtelike klagtes teen Malema aanhangig gemaak het ná ’n video die lig gesien het waarin hy, tydens die EFF se vyfde verjaarsdagvieringe, met ’n vuurwapen verskeie skote in die lug in afvuur.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.