Forum Nuus: AfriForum veg vir behoud van Krugerwildtuin se naam 13-10-2025

AfriForum het ’n petisie van stapel gestuur om die Krugerwildtuin se naam te behou. Dit volg ná ’n mosie van die EFF vir die verandering van dié park se naam onlangs in Mpumalanga se provinsiale wetgewer aanvaar is. Besoek www.houkruger.co.za om jou naam by AfriForum se petisie te voeg en ’n stokkie voor die EFF se plan te steek.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.