Forum Nuus: AfriForum en Atterbury span saam om Lawleystraat te herstel 01-12-2025

AfriForum en die Atterbury-groep het vandag hande gevat om slaggate in Lawleystraat, Waterkloof, Pretoria, te herstel. Lawleystraat is onder Pretorianers bekend vir die pragtige Kersliggies en -verserings wat die straat jaarliks in die feestyd ophelder.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.