Forum Nuus: AfriForum gee wenke vir mense met kinders in die buiteland 20-05-2025

Retire at Midstream het vandag ’n spesiale diaspora-oggend aangebied vir ouers en grootouers wie se kinders en kleinkinders in die buiteland woon. AfriForum Wêreldwyd het hiertydens ’n praatjie aangebied en wenke gegee oor hoe om ’n ondersteuningsnetwerk te bou én die verlange makliker te maak.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.