Forum Nuus: AfriForum verskerp veiligheid met streeksberaad in Bloemfontein 19-05-2025

AfriForum se tweede streeksberaad vir 2025 is die afgelope naweek in Bloemfontein gehou. Taklede vanuit die sentraalstreek en die Noord-Kaap het die beraad bygewoon waar hulle toegerus is met vaardighede om veiligheid in hul eie dorpe te verskerp.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.