AfriForum het pas duisende sade en ’n drupbesproeiingstelsel aan die Bambindlovu-boerdery van Prins Makhosezwe Bambindlovu Zulu geskenk om hierdie boerdery ’n verdere hupstoot te gee om volhoubare boerdery moontlik te maak en sodoende plaaslike inwoners te help voed.
