Forum Nuus: AfriForum fokus op veiligheid by 2025-streeksberade 12-05-2025

AfriForum se eerste streeksberaad vir 2025 het die afgelope naweek in die suidstreek plaasgevind. Ongeveer 100 van AfriForum se tak- en buurtwaglede het dié beraad in Durbanville bygewoon. Daar is spesifiek op veiligheid gefokus sodat hierdie lede hul gemeenskappe meer weerbaar kan maak.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.