Forum Nuus: Groot pryse op die spel in AfriForum se Besigheidsbytjies-kompetisie 02-04-2024
Inskrywings vir AfriForum Sakenetwerk se Besigheidsbytjies-entrepreneurskompetisie is nou oop. Daar is groot kontantpryse op die spel vir vanjaar se beste entrepreneurs. Inskrywings sluit op 18 Junie.



