Vyf mans staan op ʼn aanklag van poging tot moord tereg in verband met die beweerde aanranding van ʼn egpaar by ʼn KFC-restaurant in Pretoria. http://maroelamedia.co.za/tag/kfc-voorval/
#Senekal2 Daar is geen twyfel dat die moord op Brendin Horner in Senekal ‘n draaipunt in ons volk gebring het en het uiteindelik die plaasmoorde hoer op die media en ANC regering se agenda geplaas, maar dit het ook ons volk geforseer om op ons penarie te fokus, en vrae begin vrae oor waar is […]
Die dames het skoonskip gemaak by AfriForum se Entrepreneur van die Jaar-kompetisie vir 2021. Tydens dié spoggerige geleentheid, wat by Mongena Game Lodge in die Dinokeng-natuurreservaat aangebied is, is Elzabeth van der Bijl, eienaar van Fynbos, en Alita du Plessis, eienaar van Purple Carrot, onderskeidelik as wenners in dié kompetisie aangewys.
AfriForum het vandag ’n waterberaad in Centurion gehou waartydens die land se waterkrisis bespreek is. Verskeie kenners, waaronder afgevaardigdes van die Departement van Water en Sanitasie, het hul kennis en oplossings vir dié krisis gedeel. AfriForum het ook verduidelik presies hoe die organisasie beplan om watersekerheid oor die land heen te verseker. Uit die beraad […]
AfriForum het vandag ’n memorandum aan president Cyril Ramaphosa se kantoor oorhandig waarin wrede feite van plaasaanvalle en -moorde gestel word. Dit wys ook op die regering se dwase ontkenning van die krisis en sit AfriForum se eie oplossing vir landelike veiligheid deur middel van gemeenskapveiligheidstrukture uiteen. Die oorhandiging van die memorandum volg op die […]
AfriForum Jeug, Solidariteit Helpende Hand Jeug, Solidariteit Jeug en Protek het ’n groentetuin by die Louis Botha Kinderhuis in Pretoria aangeplant om Moederaardedag te vier. Die doel van die tuin is nie net om die kinders van gesonde kos te voorsien nie, maar ook om ’n bewustheid vir die bewaring van die omgewing te skep […]
AfriForum se werksaamhede in Bloemfontein word gekenmerk deur goeie samewerking met verskeie organisasies en die inwoners van die stad. AfriForum stap al jare lank ’n pad saam met Anchor of Hope om parke en meer onlangs die Ou Presidensie se tuin skoon te maak. Met hierdie aksies word daar ook werk geskep vir mense wat […]
Danksy volgehoue druk wat AfriForum se Bothaville-tak op die Nala Plaaslike Munisipaliteit geplaas het, is ’n rioolprobleem ná twee en ’n halfjaar byna opgelos sodat rioolstorting nie meer in die Valsrivier plaasvind nie. Die tak se buurtwag maak ook suksesvol gebruik van veiligheidskameras om misdadigers aan te keer. Die buurtwag het die brandkrane in die […]
Opinor, ’n nuwe ideesentrum en inisiatief van AfriForum, is onlangs in Centurion bekendgestel en is opgerig om gemeenskapsgerigte planne, strategieë en beleid te ontwikkel en te bevorder, deur geloofwaardige navorsing en innoverende kommunikasie, wat aangewend kan word om gemeenskapselfstandigheid in Afrika te bevorder.
‘n Reusevulliskrisis is Knysna se voorland indien daar nie ‘n oplossing vir die huidige probleme met vullisverwydering gevind word nie. Die plaaslike oorlaaistasie vir huishoudelike vullis sukkel om voor te bly. AfriForum se herwinningsdiens is egter ‘n moontlike oplossing vir dié vullisprobleem.
Die Hoërskool Witteberg en Hoërskool Waterkloof is onderskeidelik as junior en senior wenners van vanjaar se nasionale finaal van die Dink of Sink-onvoorbereidedebatskompetisie aangewys. Deelnemers het oor ’n verskeidenheid onderwerpe binne die Suid-Afrikaanse konteks debat gevoer en hulle uitstekend van hul taak gekwyt.
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, verduidelik in dié video waarom die burgerregte-organisasie in die hof veg om die KZN-regering te dwing om ’n skool vir die Nkungumathe-gemeenskap in Nkandla te bou.
Louis Loubser is onlangs benoem as die wenner van die eerste AfriVriendelik-entrepreneurskompetisie, wat vanjaar aangebied is. Loubser, ’n boer van Robertson, is die eienaar en stigter van Tree Hog, ’n innoverende waterbesparing- en besproeiingstelsel.
’n Totaal van sowat 900 onderwysers en hoofde het vanjaar die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) se Onderwyskongres bygewoon. Die SOS het ’n groot verskeidenheid kundiges gekry om kongresgangers in die Wes-Kaap, Vrystaat en Gauteng oor uiteenlopende onderwerpe toe te spreek.
AfriForum Jeug het Dinsdag ’n klagte teen studente van die EFF Students Command (EFFSC) aan die Universiteit van die Vrystaat aanhangig gemaak nadat ʼn personeellid asook studente vroeër die dag gedurende ’n betoging op kampus deur betogende studente aangerand is.
ʼn MyCiti-busbestuurder is ernstig beseer nadat die bus wat hy bestuur het Maandagaand omstreeks 22:00 in Roodebloemstraat in Woodstock, Kaapstad met ʼn petrolbom bestook is. (Video: ANA)
Sewe mense is oor die naweek in Johannesburg in hegtenis geneem nadat ʼn video aan die lig gekom het wat wys hoe ʼn gebou in die middestad geplunder word.
Anton du Plessis en dr. Wallace Vosloo het beeldmateriaal waarop ʼn mens kan sien hoe die rook uit ʼn dig beboste gedeelte van die inheemse woud in die Elandskraal-omgewing borrel aan Maroela Media verskaf. Die beeldmateriaal is op 29 April deur ʼn hommeltuig wat oor die woud vlieg, geneem. Die inwoners het glo die brandweer […]
SAUK Nuus van die dag. Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklaring aan nuus “by” sauk.co.za. Indien […]
Genoeg is genoeg! AfriForum en die Mafube Besigheidsforum is môre (27 Januarie) in die Hooggeregshof in Bloemfontein om pres. Cyril Ramaphosa en ander provinsiale en nasionale departemente te dwing om dienslewering in Frankfort te herstel. Hulle eis dringende ingryping in die dorp wat verval en agteruitgaan en onder ernstige water-, paaie-, vullis- en rioolprobleme gebuk […]
AfriForum en die KwaZulu-Natal Amafa- en Navorsingsinstituut het Vrydag ’n herdenkingsgeleentheid op die plaas Rietfontein (KwaThengisangaye) buite Middelburg, Mpumalanga, gehou ter nagedagtenis aan die voormalige Zoeloekoning koning Dinuzulu (1868-1913). Tydens die herdenking is die geskiedenis van koning Dinuzulu en die goeie verhoudinge wat hy met Afrikaners gehad het, in herinnering geroep. Een van die merkwaardigste […]