Forum Nuus: ’n Netwerk van outonome gemeenskappe wat saamwerk én ’n verskil maak 25-08-2024

AfriForum het tydens sy nasionale kongres wat die naweek by ATKV-Klein-Kariba gehou is uiteenlopende leiers van outonome gemeenskappe byeengebring. Hiertydens is gesprekke gevoer oor die maniere waarop dié gemeenskappe reeds op voetsoolvlak saamwerk en saam ’n verskil maak. AfriForum se afdeling vir Interkulturele Verhoudings en Samewerking werk saam met outonome gemeenskappe landwyd wat, in gevalle van staatsverval, werkbare oplossings skep en saam bevestig: Ons sal self, maar nie alleen nie.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.