AfriForum het vandag sy vullisterreinouditprojek vir 2025 in Pretoria afgeskop met die oorhandiging van ’n versoekskrif aan die kantoor van Mamogala Musekene, adjunk-direkteurgeneraal vir Afvalbestuur by die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing.
