Forum Nuus: AfriForum gaan promulgering van Bela-wet enduit beveg 16-01-2025

AfriForum, Solidariteit en die Solidariteit Skoleondersteuningsentrum (SOS) het met regsaksie teen die promulgering van die Bela-wet begin. AfriForum beskou die Bela-wet as ʼn aanval op Afrikaanse skole en sal dié wet enduit beveg om gehaltemoedertaalonderrig te vir seker.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.