Forum Nuus: AfriForum kondig driepuntplan aan om Onteieningswet te beveg 30-01-2025

AfriForum het ’n driepuntplan aangekondig om die Onteieningswet te beveg. Vae terminologie in die wet laat baie ruimte vir interpretasie en skep die geleentheid vir kwaadwillige optrede deur die owerhede. AfriForum sal enduit teen dié wet veg en persone wat geraak word in die hof bystaan.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.