R50 000 vir plaasaanvalslagoffers ingesamel tydens #HardloopVirHoop in die Wes-Kaap

Ons wil deur die #HardloopVirHoop-inisiatief nie net bewusmaking oor plaasaanvalle en ‑moorde skep nie, maar ook die erns van die trauma wat met hierdie gruwelmisdade gepaardgaan, aan die publiek verduidelik. Só sê Bennie Roux, ultramaratonatleet van Pretoria, wat die afgelope naweek sowat 125 km kilometer per fiets in die Wes-Kaap afgelê het as deel van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid se #HardloopVirHoop-projek.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.