Forum Nuus: Saai dien strafregtelike klag in ná buitensporige grondtransaksie deur die GEPF

Saai, ’n organisasie wat die belange van familieboere beskerm, het vandag namens een van sy lede strafregtelike klagtes by die Brooklyn-polisiestasie in Pretoria ingedien nadat die pensioenfonds vir staatsamptenare (GEPF) R586,5 miljoen betaal het vir ’n 60%-aandeel in ’n stuk landbougrond van 1 028 ha.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.