Forum Nuus: Centurion gemeenskapsvergadering oor NGV

“Die NGV is ’n stelsel wat die hele land gaan skaad, wat geen doel dien nie en wat uiteindelik gaan verseker dat geld in mense se sakke beland wat dit nie verdien nie,” het Billy Maritz, ’n inwoner van Centurion, by AfriForum se gemeenskapsvergadering oor die voorgestelde Nasionale Gesondheidsversekering (NGV) gesê.
Kyk dié video om te sien wat ander inwoners oor die NGV gesê het en wat AfriForum se plan is om dit teen te staan.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.