Forum Nuus: AfriForum loods noodwaterpuntprojek

“Baie mense sal vra hoekom AfriForum nou, te midde van die koronapandemie, ’n noodwaterpuntprojek sal loods. Suid-Afrika is ‘n waterskaars land en ons glo daarin om proaktief op te tree en gemeenskappe in staat te stel om hulself teen swak staatsdienslewering te beskerm, veral in die voorsiening van water,” sê Lambert de Klerk, hoof van omgewingsake by AfriForum.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.