Forum Nuus: AfriForum dien klag teen Lesufi in oor onregmatige tender van R30 miljoen

AfriForum het vandag ’n klag van korrupsie by die Wierdabrug-polisiestasie in Centurion teen Panyaza Lesufi, die Gautengse LUR vir Onderwys, ingedien.
Dit volg op die Gautengse regering se onregmatige toekenning van ’n kontrak ter waarde van R30 miljoen aan die IT-maatskappy In2IT, met wie Lesufi nou bande het en wie ook ’n borgskapooreenkoms met die Moroka Swallows-sokkerklub (waarvan Lesufi die president is) het.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.