Forum Nuus: Hardloop vir Hoop aangebied ten bate van AfriForum se Traumaeenheid 21-09-2023

AfriForum Sport se Hardloop vir Hoop-pretloop word vanjaar op 28 Oktober by die Vredenheim Wynplaas in Stellenbosch aangebied. Fondse wat op die dag ingesamel word, is ten bate van die AfriForum Traumaeenheid se slagofferfonds. Hierdie fonds word aangewend om slagoffers van veral plaasaanvalle te help. Kom hardloop of stap rustig saam en geniet die dag saam met jou gesin in die buitelug by Vredenheim.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.