Forum Nuus: Hardloop vir Hoop vir AfriForum-traumaeenheid reusesukses 30-10-2023

Die AfriForum-traumaeenheid se Hardloop vir Hoop is die afgelope naweek in Stellenbosch by die Vredenheim-wynplaas gehou. Meer as 200 mense het aan die 5 km- en 10 km-wedlope deelgeneem. Stalletjies en musiek het ’n heerlike atmosfeer geskep vir die gesinne wat daar was. Fondse wat ingesamel is, sal ten bate van die traumaeenheid se slagofferfonds aangewend word.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.