Forum Nuus: Nuwe Afrikaanse fliek volgende jaar op AfriForumTV 27-11-2024

Niemandsland, AfriForumTV se nuwe fliek wat net ná die Anglo-Boereoorlog afspeel, sal volgende jaar gratis op dié platform te sien wees. In hierdie fliek ontstaan ’n twis wanneer Ester van ’n konsentrasiekamp terugkeer huis toe net om uit te vind dat haar niggie en haar Engelssprekende man in Ester se huis ingetrek het. Jana Kruger, Pierre van Pletzen, Ruan Wessels en Antoinette Kellermann is van die akteurs wat in Niemandsland te sien is.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.