Forum Nuus: Vanderbijlpark-tak sit geveg teen staatsverval voort met #VegEnBou-projek

Terwyl staatsverval ongekende vlakke in Vanderbijlpark bereik het, het die plaaslike AfriForum-tak hul #VegEnBou-week gehou waar daar onder meer slaggate herstel en parke skoongemaak is. Volgens Jan Labuschagne, die plaaslike takvoorsitter, lewer die plaaslike munisipaliteit nie die nodige dienste nie. “Ons het ons gemeenskap en lede baie nodig om ’n verskil in Vanderbijlpark te maak. Ons doen dinge self en ons sal nie opgee nie,” sê hy.

(Visited 6 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.