Forum Nuus: AfriForum verduidelik sy planne vir gemeenskappe om dienslewering te versnel

AfriForum se ankerdorpstrategie is daarop gemik om gemeenskappe sterkter te maak gegewe die vinnige agteruitgang en verval in die land en munisipaliteite se onvermoë om dienste te lewer. Die strategie fokus onder meer op die voorsiening van munisipale dienste van gehalte deur ’n selfbestuurmodel. Dienste word gelewer om byvoorbeeld water- en rioolnetwerke weer funksioneel te kry en te hou. Terwyl die dienste gelewer word, word ook gefokus op maniere hoe geld van die staat verhaal kan word wat nie sy verantwoordelikheid nakom nie.

(Visited 15 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.