Hopefield: Swembad-vol Water-Insameling saam met Armand Hofmeyer
Saam met ons SPORE-INI-SAND Fees en Armand Hofmeyer wat heeldag sing, samel ons waterbottels in ten bate van Toerisme!
Datum:- 1 April 2018
Tyd:- Heel dag
Toegang:- R20 P.P. kinders gratis
Die dorp is in 1852 op die plaas Langekuil gestig. Dit het in 1914 ‘n munisipaliteit geword. Na twee mense wat dit uitgelê het, is Major William Hope, Ouditeur-generaal en ‘n Mnr. Field.
Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly in Hopefield kliek hier !!
Is u opsoek na goedkoop vliegtuig kaartjies of wil u graag ‘n motor huur?Besoek SKY.co.za nou!
Adres:- Die Plaasmol, R45 ,Hopefield, South Africa
tussen Malmesbury en Vredenburg
GPS Koordinate:- 33°03′56″S
18°21′03″E
Kontak:- Fransie Rossouw / 079 8997155
SA-Radio.com
To list your event, concert or gig, contact SA-Radio.com
To receive our gig guide, Subscribe here FREE!
