“GATVOL om te probeer oorleef in die F*kken land! – Hoe lank voor die barbare slaag en ek is dood?”

‘n Blanke Suid Afrikaner wat sopas ‘n kaping oorleef het, vir die soveelste keer, het op sosiale media sy woede en frustrasie uitgespreek en gee nie meer om of dit nou rassisties is of nie – dit gaan oor oorlewing, nie “rassisme” nie.

Hy is moeg vir die liberale en ander wat die ANC in bevind hou sodat hulle kan aanhou moord, steel, teel, brand en vernietig…

(Visited 212 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SA News

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.