SAUK Nuus Hooftrekke vir Woensdag 16 Oktober 2019

Hier volg die nuus flitse vir SAUK Nuus:

– Durban burgemeester se logika word bevraagteken – wil Durban hawe sluit om onafhanklik te raak van Westerse Imperialisme
– Die ANC se nuwe “struggle” is veel meer ingewikkeld as om net te brand en te vermoor – dit behels glo om die verbrokkeling in die ANC te keer
– Ramaphosa beplan om Eskom se meer as R440 miljard skuldlas afgewerk te kry, maar niemand weet nog hoe
– ANC gee miljoene aan Jeugliga alhoewel hul self tegnies bankrot is volgens tesourier-generaal
– Polisie wandade word geïgnoreer – 40,000 strafregtelike klagte teen die SA polisie, slegs 532 sake het tot vervolging gelei
– Slegs 44 inspekteurs wat 4184 Suid-Afrika se hospitale en klinieke moet inspekteur, verklaar die haglike toestand van baie hospitale waar min of feitlik geen dienslewering plaasvind
– VF Plus gryp in by Steve Biko-Hospitaal ná pasiënt se noodkreet wat vir tien dae sonder kos of water gelaat is
– Buitensporige eise van vakbonde speel groot rol in uiters swak finansiële toestand van die land
– Afrika barbarisme steek kop uit oral in SA – Betogings en oproer aan orde van die dag wanneer die bantoes nie kan kry wat hul wil hê

Stuur asb. enige nuusbrokkies, berigte of advertensie navrae aan [email protected]

(Visited 144 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.