Bestel blomme aanlynOrder flowers online

SAUK TV: Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 7 – Die wulpse konsultant

SAUK TV Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 7 – Die wulpse konsultant

Frikkadel besef dat besigheid glad nie so maklik is nie. Om te kyk hoe hy besigheid kan bevorder nader hy ‘n konsultant. Dit werk glad nie goed as hy besef dat die storie hom naby R10,000 (wat hy nie het nie) gaan kos. Boeboe ontdek die konsultant se klein swart adresboekie en Frik en sy kom tot ‘n kompromis. Worsie lok besigheid deur WKRP in Benoni – ‘n radiostasie by wie ‘n vriend van hom werk.

(Visited 353 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.