Bestel blomme aanlynOrder flowers online

SAUK TV: Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 6 – Sakeman en Sakeplan

SAUK TV Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 6 – Sakeman en Sakeplan

Frikkadel reel met die Sun City busbestuurder dat hulle by Eugene se curio-winkel sal stop sodat die toeriste kan curios koop, by die Vetkoekpaleis sal eet, en by Tiger se garage volmaak waar die toeriste ook sommer ‘n draai kan loop. Sake loop egter skeef wanneer hulle by Eugene se winkel eet, ‘n draai loop by die Vetkoekpaleis en vir Tiger waai wanneer hulle verby ry.
Worsie red die dag wanneer hy ‘n groot kontrak reel vir elke Woensdag om van al die vetkoeke wat hulle in voorbereiding gemaak het ontslae te raak.

(Visited 204 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.