Nommer Asb Sesoen 1 Episode 19

Episode 19

Nommer asseblief is die naam van ‘n Afrikaanse SAUK TV-reeks (1979–1980).

Komedie geskep deur Albie Venter vir SAUK2. Hierdie gewilde Afrikaans reeks volg die lewens van die De Waal -familie, vriende en mededingers in die klein dorpie Overberg. Die skinderbek in die dorp, Tant Lissie, spandeer die grootste deel van haar dag deur na die telefoongesprekke van mense, deur die telefoon sentrale skakel te luister en veroorsaak baie chaos en verwarring.

(Visited 478 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.