SAUK TV: TROMPIE en die Boksombende 1980 TV jeugreeks – Bobbejaanstreke

SAUK TV: TROMPIE en die Boksombende 1980 TV jeugreeks – Bobbejaanstreke

Die 1980-jeugreeks “Trompie en die Boksombende” was vir baie jongmense van daardie tyd ‘n rolmodel deurdat die berugte Boksombende hul altyd vir reg en geregtigheid beywer het.
Die hoofkarakters was Trompie (Riaan Winter), Rooie (Ivan Ivanovich – regte naam Ivan Snyman), Blikkies (Sean du Preez) en Dawie (Petrus Jooste).
Ander spelers was onder andere Danie Smuts, Corrie Huyser, Rina Nienaber, Verna Vels, Francois de Bruyn, Dawid van der Walt, Charl van Heyningen, Alexis Retief, Renate van Rensburg en Mariane Jordaan. Die reeks is grotendeels by die Hoërskool Brits verfilm.

(Visited 960 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.