Bestel blomme aanlynOrder flowers online

SAUK TV: Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 12 – Die Tweede Prys

SAUK TV: Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 12 – Die Tweede Prys

Daar is groot pandemonium op Nigel wanneer Tiger nie die rugbykaartjies vir die Springbokke teen die All Black se toets gekry het nie. Daar is net een kaartjie beskikbaar en almal wil hom hê. Frik, Tiger en ‘n hele klomp ander word gearresteer.
Henk beland in die hospitaal en Worsie word alleen in die Vetkoekpaleis gelos om ‘n verlowingspartytjie te hanteer. Ella kom help uit en raak vreeslik getrek. Worsie wen tweede prys in die “raai hoeveel bone”-kompetisie. Die prys is twee rugbytoetskaartjies. Almal probeer hom omkoop om hulle te neem maar hy kies sy oom Frik om saam te gaan.

(Visited 469 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.