Bestel blomme aanlynOrder flowers online

SAUK TV: Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 8 – Worsie Word ‘n Wors

SAUK TV: Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 8 – Worsie Word ‘n Wors

Worsie word ‘n wors, Daar is chaos by die Vetkoekpaleis wanneer Worsie vrouens ontdek. Frikkadel en Boeboe kan glad nie met hom praat nie en sy ma is ontsteld. Frikkadel kry vir Worsie ‘n woonstel en sy ma is aanvanklik daarteen gekant maar gee later toe wanneer sy sien dat sy hom nie sal kan keer nie. Worsie en Frikkadel eksperimenteer met nuwe disse.

(Visited 563 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.