Bestel blomme aanlynOrder flowers online

SAUK TV: Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 4 – Poppie se poppedans

SAUK TV: Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 4 – Poppie s’n

Besigheid is traag en Frikkadel en sy mense vind uit dat Spiros ‘n belly-dancer gehuur het om besigheid te bevorder. Frikkadel besluit om ook ‘n vertoning te reel. Groot is sy verbasing as die Lolita Queen, Queen of Love, ‘n ou meisie van hom is. Veral as Poppie uitvind begin die “poppe dans”

(Visited 275 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.