Bestel blomme aanlynOrder flowers online

SAUK TV Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 5 – Die Mechanic, die bakkie, die trein en die koei

SAUK TV Vetkoek Paleis Seisoen 1, Episode 5 – Die Mechanic, die bakkie, die trein en die koei

Frikkadel se probleme begin wanneer hy sy bakkie laat diens. Eers skryf hulle sy bakkie af en dan lieg hulle vir hom. Na groot drama en prokureursbriewe los hy die probleem op en hy kry ‘n nuwe bakkie. Boeboe skryf eksamen en word uit ‘n sertifikaat uit verneuk maar Worsie gee baie goeie raad. Asof dit nie genoeg is nie word Boeboe deur ‘n jaloerse vrou bygedam.

(Visited 181 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator: SAUK TV

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.