Forum Nuus: Nuwe musiekblyspel oor die Afrikaner nou by die AfriForum Teater te sien 02-10-2024
Die Afrikaner maak só is van 2 tot 27 Oktober by die AfriForum Teater op die planke. Hierdie splinternuwe musiekblyspel kyk komies na die lewe van ’n Afrikanergesin wat sedert 1994 in ’n ondergrondse bunker gewoon het en nou deur wetenskaplikes bestudeer word. Teatergangers kan uitsien na lekker lag en lewendige liedjies wat Johan Vorster […]



