Forum Nuus: AfriForum lê kriminele klag teen Malema en Shivambu oor VBS 19-07-2024

Die beplande en herhaalde misdrywe van bedrog, korrupsie en geldwassery wat die EFF-leiers Julius Malema en Floyd Shivambu na bewering gepleeg het, mag moontlik voldoen aan die vereistes vir rampokkery soos dit in die Wet op die Voorkoming van Georganiseerde Misdaad (POCA) vervat is. Dít is die kruks van AfriForum se bewering in die kriminele klag wat vandag by die Sandton-polisiestasie ingedien is. Die burgerregteorganisasie versoek dat die owerhede ’n rits klagtes teen Malema en Shivambu ondersoek en die EFF as ’n georganiseerde misdaadonderneming.

(Visited 1 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.