Forum Nuus: #JouGeldJouGesondheid

| FORUM NUUS |

As deel van AfriForum se veldtog teen die vernietigende wetsontwerp oor nasionale gesondheidsversekering (NGV) het AfriForum vandag sy kommentaar daarteen by die parlementsgebou ingedien.
“Die regering moet nie ’n monopolie op mense se gesondheid hê nie. Indien die NGV ingestel word gaan die staat vir jou sê waar, deur wie en watter behandeling jy moet kry,” sê Natasha Venter, AfriForum se veldtogbeampte vir die NGV.

(Visited 23 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.