Knysna-brande: Video van smeulende onderbos

Anton du Plessis en dr. Wallace Vosloo het beeldmateriaal waarop ʼn mens kan sien hoe die rook uit ʼn dig beboste gedeelte van die inheemse woud in die Elandskraal-omgewing borrel aan Maroela Media verskaf.

Die beeldmateriaal is op 29 April deur ʼn hommeltuig wat oor die woud vlieg, geneem.

Die inwoners het glo die brandweer herhaaldelik gevra om die smeulende onderbos van die spesifieke gedeelte in die inheemse woud te kom oopkrap en te blus.

(Visited 15 times, 1 visits today)

You might be interested in

Post A Comment For The Creator:

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.