Forum Nuus: Thabake Business Enterprise-landbouprojek vorder fluks danksy hulp van AfriForum en Saai
Die landbouprojek van Thabake Business Enterprise (TBE) net buite Rustenburg vorder nou fluks danksy die onlangse installasie van ’n sonkragaangedrewe besproeiingstelsel wat met die hulp van AfriForum en Saai geïnstalleer is. Altesaam 18 000 sade is reeds geplant en daar word beoog om binnekort nog 15 000 te plant. Dié besproeiingstelsel sal die RBE in […]



